Kunsvlyt 2 – Episode 2

Die kreatiewe stryd tussen die 10 gedrewe kunsvlyters was volle stoom! Hierdie week se uitdaging het hulle in sirkels laat werk en iemand moes die vloer verlaat.

Benodigdhede:

Creative Talents sirkel basis met detail

Wilson & McClaghlan Raffia

Wilson & McClaghlan Lint, klein krale

Wholesaler blommetjies;

Clay Club blomme

Creative Talents verf

Creative Talents dark wax

Dala fabric paint in spray bottles

Wilson & McClaghlan Glue Gun

 

Stappe:

Stap 1: Verf hout sirkel

Stap 2: String krale

Stap 3: Spuitverf papier blomme met materiaal verf van Dala

Stap 4: Plak blomme op lint met gomgeweer

Stap 5: Skakeer donker politoer op die hout basis

Stap 6: Heg stringe aan die houtbasis

 

Vir meer inligting besoek www.kyknet.co.za of www.pna.co.za. Volg ons gerus op Facebook @PNAColouryourWorld

Kunsvlyt 2 - Kompetisie

Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *