Kunsvlyt 2 – Episode 2

Die kreatiewe stryd tussen die 10 gedrewe kunsvlyters was in volle stoom! Hierdie week se uitdaging het hulle in sirkels laat werk en iemand moes die vloer verlaat.

Benodigdhede:

Glue Gun

Wilson & McClaghlan lint

The Wholesaler Blomme en vere

Ou Boek

Rommelgoed

Stappe:

Stap 1: Staal sirkel geboor en houtsirkel met draad aan hom vasgemaak

Stap 2: Ou boek bladsye gebruik om protea en rose te vou

Stap 3: Blare van afval leer gemaak en geplak

Stap 4: Plak houtgesnyde proteas en vere

Stap 5: Verf linte goud en plak vas

Stap 6: Houtgesnyde syfers 5 & 0 goud geverf en geplak

 

Vir meer inligting besoek www.kyknet.co.za of www.pna.co.za. Volg ons gerus op Facebook @PNAColouryourWorld

Kunsvlyt 2 - Kompetisie

 

Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *