Ingangsportaal Ornamente deur Melize S2/E7 (EPISODE WENNER)
Kunsvlyt 2 – Episode 7
Hierdie week se uitdaging het vrye teuels aan die kunsvlyters se kreatiewe inisiatief gegee. ‘n Vervelige lelike hoekie moes getransformeer word na ‘n aandagtrekker.
Vir meer inligting besoek www.kyknet.co.za of www.pna.co.za. Volg ons gerus op Facebook @PNAColouryourWorld
Melize se portaal ornamente het beslis verdien om te wen. Dit het mooi eenheid gevorm