Kunsvlyt 2 – Episode 2

Die kreatiewe stryd tussen die 10 gedrewe kunsvlyters was in volle stoom! Hierdie week se uitdaging het hulle in sirkels laat werk en iemand moes die vloer verlaat.

Benodigdhede:

Wilson & McClaghlan Draad

Wilson & McClaghlan Pypskoonmakers

Wilson & McClaghlan Polisterene balle

Wilson & McClaghlan Hessian

Groen verf Dala

Materiaal

Das klei

Rommelgoed

Tsuninek – Rooi ink

Glue gun Wilson & McClaghlan

Tou Wilson & McClaghlan

Karton

Brother ScunNCut masjien

Stappe:

Stap 1: Maak stele van proteas en verf groen

Stap 2: Vorm krone met polisterene balle en DAS klei

Stap 3: Sny blomblare uit rooi karton met ScanNCut masjien

Stap 4: Plak blomblare met gluegun aan die kroon

Stap 5: Drapeer hessian en materiaal om die krans

Stap 6: Bind blomme met tou vas aan die krans

Stap 7: Plak windpomp en geroeste plaat vas vir die datum

Stap 8: Drup rooi ink op blom blare en verf die skaduwees in

Stap 9: Plak datum en houtkrale op

Stap 10: Maak strik van hessian

 

Vir meer inligting besoek www.kyknet.co.za of www.pna.co.za. Volg ons gerus op Facebook @PNAColouryourWorld

Kunsvlyt 2 - Kompetisie

 

Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *