Art and CraftArticlesKunsvlyt 2

Foto Joernaal deur Melissa Vorster S2/E1

Kunsvlyt 2 – Episode 1

Dié werklikheidsreeks bestaan uit 10 deelnemers wat hul kreatiwiteit moet inspan om dit uit te spook met verf, kwasse, klei, mosaïek, papier en enige kreatiewe voorwerp waaraan jy kan dink!

BENODIGDHEDE:

• Kaiser Craft “Scrapbook” papier
• “Double sided tape”
• Pritt
• Krylon spuitverf – Glitter Blast
• Unlimited ideas Viniel plakker
• Clay club se teëls
• Empisal naaldwerkmasjien
• Wilson & Maclagan spons letters en syfers
• Brother ScanNCut masjien
• Sharpies

STAPPE:

stap 1
Elke bladsy is met patroonpapier geplak. Gebruik “double sided tape” hiervoor.

stap 2
Kies nou bykomstighede wat by elke bladsy van die joernaal gaan pas.

stap 3
Bladsy 1 – Spuit die sterre met die glitter blast spuitverf.

stap 4
Bladsy 2 – Plak die viniel plakker op die familie foto.

step 5
Bladsy 3 – Stik deur die karton met rooi gare volg die vorm los weg. Plak die harte.

stap 6
Bladsy 5 – Plak die agtergrond me ‘scrapbook’ papier. “Fussy cut” prentjies uit die Creative Talents ‘decoupage’ papier. Plak alles soos die prentjie.

stap 7
Bladsy 6 – Teëls en plakkers volgens die tema is gebruik.

stap 8
Toedraaipapier is gesny en geplak. Spons letters en syfers word geplak om ‘n kinderlike gevoel te gee.

stap 9
Bladsy 8 – Optel draad is gebruik en ‘n felt X is gesny. ‘n skattejag kaart is geteken.

stap 10
Gebruik tou om die joernaal te bind.

Vir meer inligting besoek www.kyknet.co.za of www.pna.co.za. Volg ons gerus op Facebook @PNAColouryourWorld

Kunsvlyt 2 - Kompetisie

Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *