Art and CraftArticlesKunsvlyt 2

Foto Joernaal deur Ezmé Hartman S2/E1 (EPISODE WENNER)

Kunsvlyt 2 – Episode 1

Dié werklikheidsreeks bestaan uit 10 deelnemers wat hul kreatiwiteit moet inspan om dit uit te spook met verf, kwasse, klei, mosaïek, papier en enige kreatiewe voorwerp waaraan jy kan dink!

 

BENODIGDHEDE:

• Kaisercraft ‘Scrapbook’ papier
• Celebr8 ink in verskeie kleure
• Cardstock
• Wilson & Maclacan pêrels
• Kaisercraft blomme
• TomBow gom
• Kaisercraft etikette van die “scrapbook” papierpak

Esmé Hartman - Episode 1

Esmé Hartman – Episode 1

STAPPE:

stap 1
Bedek elke bladsy eers met ‘n verskillende papier van ‘n plakboek papierpak met double sided tape.

stap 2
Stensil verskillende vorms met tekstuur en die ink. Laat goed droog word.

stap 3
Verf die wit karton woorde met goue ink.

stap 4
Droogverf (drybrush) die kante van die blomme met goud.

step 5
‘Matt’ die fotos ‘n paar mm groter op wit of room karton (cardstock).

stap 6
Maak lae foto ‘matts’ met verskillende patronepapier.

stap 7
Versier die blaaie nou met die blomme, etikette, pêrels en plakkers.

stap 8
Plak woorde plakkers op elke bladsy se “tab”.

stap 9
Vou die rugkant soos aangedui op die diagram. Plak nou die bladsye tussen in die konsertina voue gebruik die TomBow gom daarvoor. Smeer effens op die kant van die bladsy asook tussen in die voue, los dat dit effens droog en taai word en plak dan die blaaie in posisie.

Vir meer inligting besoek www.kyknet.co.za of www.pna.co.za. Volg ons gerus op Facebook @PNAColouryourWorld

Kunsvlyt 2 - Kompetisie

Kunsvlyt 2 – Kompetisie

Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *