Meubel Versameling deur Melissa S2/E12
Kunsvlyt 2 – Episode 12
Op die kunsvlytvloer staan ‘n baie vaal versameling meubels wat smeek om opgedollie te word. Dit was ‘n opwindende semi-finaal tussen die laaste drie deelnemers.
Vir meer inligting besoek www.kyknet.co.za of www.pna.co.za. Volg ons gerus op Facebook @PNAColouryourWorld