Krans deur Hester Claassen S2/E2
Kunsvlyt 2 – Episode 2
Die kreatiewe stryd tussen die 10 gedrewe kunsvlyters was volle stoom! Hierdie week se uitdaging het hulle in sirkels laat werk en iemand moes die vloer verlaat.
Benodigdhede:
Rommel
Verf Iris & Dala
Creative Talents Wax
Dala Antique Rub
Glue gun – Wilson&McClaghlan
Verfkwasse
T-Shirt materiaal
Clay Club halwe klei koppie
Ink sponsie – The Wholesaler
Stappe:
Stap 1: Plaas ronde hout palet op ronde roes plaat
Stap 2: Verf houtpaneele elkeen n ander kleur
Stap 3: Wax kante
Stap 4: Verf kunsvlyt letters
Stap 5: Draai T-Shirting om roesplaat en hout palet om aanmekaar vas te maak
Stap 6: Sny verskeie etikette vanuit verpakkingsmateriaal, smeer rante met ink sponsie, plak etikette luk raak op hout palet
Stap 7: Plak met glue gun halwe klei koppie op hout palet
Stap 8: Plaas verskeie kwaste en verfbuise in die beker en gom vas
Vir meer inligting besoek www.kyknet.co.za of www.pna.co.za. Volg ons gerus op Facebook @PNAColouryourWorld