Kinderpartytjies hoef nie meer ‘n uitdaging te wees nie! Hier is paar vinnige en maklike tegnieke om te gebruik met slegs Parrot produkte. Loer gerus en doen dit jouself met Parrot Products – Pty Ltd beskikbaar by jou naaste PNA.

Hier is ‘n vinnige herhaling van episode 1 van Kunsvlyt 2 se DIY!

Onthou om in te skryf en ‘n kans te staan om ‘n kunsvlyt geskenkpak ter waarde van R10 000 te wen. Koop enige Kunsvlyt 2 produk en skryf in by jou naaste winkel! Klik hier vir alle Kunsvlyt 2 produkte beskikbaar by jou naaste PNA.

Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *