Articles

PNA Stationers (Pty) Ltd, the franchisor takes action in Lephalale incident | Press Release 6 Dec 2017

Johannesburg, 6 December 2017: The citizen’s arrest by a security guard and the staff of the PNA shop in Lephalale has led to the franchisor, PNA Stationers (Pty) Ltd, intervening to conduct an internal investigation after it came to light that a shoplifting suspect, a sixteen-year old boy, was allegedly assaulted by the guard while in custody in the PNA store at Lephalale Square. The guard was not employed by PNA.

Herman Botha, Group General Manager at PNA Stationers (Pty) Ltd, confirms “We are appalled at the alleged actions of this security guard and that this incident took place at one of our franchised stores. At this stage we can confirm that the security guard has been suspended by his employer, and that the local police are investigating the matter.”

South African law recognises the rights of retailers to protect themselves from shoplifting, and at the same time retailers need to respect the constitutional rights of consumers. These include the right to be treated with dignity and to be presumed innocent until proven guilty.  Botha explains, “PNA Stationers as the franchisor are committed to conducting our business lawfully and with integrity, and we expect the same of our franchisees. This is a very serious matter, and as such myself and a senior PNA director were on-site on Sunday & Monday (3 & 4 December 2017). We are determined to gather all the facts and to take the necessary action. We also reached out to the boy’s family.”

Regardless of the outcome of the police investigation and findings of the internal enquiry, PNA has taken immediate steps to review their operational guidelines pertaining to the best practices for the detention of suspected shoplifters with all their franchisees to prevent this happening in the future.

Botha concludes, “We will post an update on our website when we have more information to share with our customers, who we trust will be patient as the in-depth investigation takes place.”

 

Johannesburg, 6 Desember 2017: Die burgerlike arrestasie deur ‘n sekuriteitswag en die personeel van die PNA winkel in Lephalale het daar toe gelei dat die konsessiemaatskappy, PNA Stationers (Edms) Bpk, onmiddellik tussen beide getree het en ‘n interne ondersoek van stapel gestuur het, nadat dit aan die lig gekom het dat ‘n winkeldiefstal-verdagte, ‘n sestienjarige seun, na bewering deur die sekuriteitswag aangerand is terwyl hy in aanhouding verkeer het in die PNA winkel by die Lephalale Square winkelsentrum. Die sekuriteitswag is nie ‘n werknemer van die PNA nie.

Herman Botha, Groep Hoofbestuurder by PNA Stationers (Edms) Bpk, het bevestig, “Ons is geskok om te verneem van die beweerde optrede van die sekuriteitswag, asook dat dit plaasgevind het by een van ons konsessiewinkels. Ons kan bevestig dat die werkgewer van die sekuriteitswag sy dienste in tussen opgeskort het en dat daar ‘n saak by die plaaslike polisie aanhangig gemaak is.”

Die Suid-Afrikaanse regstelsel erken die regte van winkeleienaars om hulself te beskerm teen winkeldiefstal, maar terselfdertyd moet hulle die grondwetlike regte van verbruikers in gedagte hou. Soos onder andere die reg om met menswaardigheid behandel te word asook die reg om as onskuldig beskou te word totdat die teendeel bewys word.

Botha verduidelik, “PNA is verbind daartoe om met integriteit en inagneming van die wette van die land handel te dryf, en ons verwag natuurlik dieselfde van ons konsessiehouers. Weens die erns van die saak, het ek en een van PNA se direkteure Lephalale besoek op Sondag en Maandag (3 en 4 Desember 2017) met die doel om al die feite in te samel om sodoende die nodige stappe te kan neem. Ons het ook na die seun se gesin uitgereik.”

Ongeag die uitkoms van die polisie-ondersoek en die bevindinge van die interne ondersoek, het PNA reeds daadwerklike stappe geneem om hulle bedryfshandleiding te hersien, met verwysing na aanvaarbare praktyke vir die aanhouding van winkeldiefstal-verdagtes. Al PNA se konsessiehouers sal opleiding ontvang ten einde ‘n soortgelyke voorval in die toekoms te verhoed. Botha het bygevoeg, “Ons sal ons webwerf  gereeld bywerk soos wat ons oor meer inligting beskik om met ons klante te deel. Ons vertrou dat ons klante en die gemeenskap in die breë die uitslag van die in diepte ondersoek geduldig sal afwag.”

Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *