Skip to content

Ingangsportaal Ornamente deur Adri S2/E7

Kunsvlyt 2 – Episode 7

Hierdie week se uitdaging het vrye teuels aan die kunsvlyters se kreatiewe inisiatief gegee. ‘n Vervelige lelike hoekie moes getransformeer word na ‘n aandagtrekker.

Vir meer inligting besoek www.kyknet.co.za of www.pna.co.za. Volg ons gerus op Facebook @PNAColouryourWorld

Kunsvlyt 2 - Kompetisie

Back To Top