Competitions

KUNSVLYT VEILING | LAMPIES

KUNSVLYT

Die Kunsvlyters het in episode 6 van Kunsvlyt hul liggies helder laat skyn. Hier is jou groot kans, nie net om jou gunsteling kunsvlyter se kunsstuk op veiling te koop nie, maar ook om ‘n verskil te maak! Opbrengste word eksklusief aan CHOC geskenk. Hoekom CHOC? CHOC maak nie net donasies vir kinders met kanker bymekaar nie, hulle verskaf ook sielkundige hulp en fisiese bystand aan die families wat geaffekteer is deur die siekte. Vir meer inligting, maak gerus ‘n draai by www.choc.org.za.

 

 

Kunsvlyt Reëls:

  • Maak jou keuse (kies ‘n letter), en keur terug na Facebook om jou bod (prys) te maak in die kommentaar gedeelte.
  • Dui die letter van die kunswerk aan, gevolg deur jou bod A R300.
  • Let wel dat die reserwe prys (minimum) vir elk van hierdie kunsstukke R180
  • Enige bod bo die reserwe prys word aanvaar as ‘n geldige bod.
  • Die veiling vir hierdie kunsstukke sluit: 3 Augustus 2017.
  • Die hoogste bod vir elke kunswerk sal die geleentheid gegee word om die item te koop.
  • PNA sal weekliks in verdere kommunikasie wees met alle wenners.
Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *