Competitions

KUNSVLYT VEILING | Kandelaar & Stoele

Kunsvlyt ep 8

In episode 13 moes die kunsvlyters met net ‘n buitelyn en raamwerk ‘n groot leë spasie in die vertoonarea vul. En net voordat Kunsvlyt se eerste reeks tot einde gekom het, het die kunsvlyters ook ‘n laaste uitdaging gehad in episode 13 om hul vertoonarea te voltooi met  ‘n houtstoel.

Hier is jou groot kans, nie net om jou gunsteling kunsvlyter se kunsstuk op veiling te koop nie, maar ook om ‘n verskil te maak! Alle opbrengs word slegs geskenk aan CHOC (Childhood Cancer Foundation SA).

Kunsvlyt Reëls:

  • Maak jou keuse (kies ‘n letter), en keur terug na Facebook om jou bod (prys) te maak in die kommentaar gedeelte.
  • Dui aan die letter van die kunswerk gevolg deur jou bod A R300.
  • Let wel dat die reserwe prys (minimum) vir elk van hierdie kunsstukke R180 is.
  • Enige bod bo die reserwe prys word aanvaar as ‘n geldige bod.
  • Die veiling vir hierdie kunsstukke sluit: 24 Augustus 2017.
  • PNA behou die reg om die veiling enige tyd  op die dag wat die veiling klaar maak te sluit. Enige bod wat daarna gemaak word sal nie aanvaar word nie.
  • Die hoogste bod vir elke kunswerk sal die geleentheid gegee word om die item te koop.
  • PNA sal in verdere kommunikasie verkeer met alle wenners weekliks.

Let wel!

  • Alle kunsstukke word verkoop in hulle oorspronklike toestand soos verkry op die Kunsvlyt produksie stel.
  • PNA geen verantwoordelikheid vir beskadigde kunswerke tydens vervoer nie.
  • Slegs beskikbare kunsstukke is op veiling geplaas.
  • PNA vereis betaling van die kunsstuk voor aflewering daarvan sal plaasvind.
  • Moet asseblief nie ‘n bod plaas indien jy nie werklik belangstel om die kunswerk te koop nie.
Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *