Verf was nog nooit so maklik en vinnig nie! Hier is ‘n vinnige terugflits na Episode 2 se DIY met Krylon se nuwe spuitverf​. Besoek jou naaste PNA vir ‘n verskeidenheid van Krylon​ se spuitverf beskikbaar. Loer en doen dit jouself!

Onthou om in te skryf en ‘n kans te staan om ‘n kunsvlyt geskenkpak ter waarde van R10 000 te wen. Koop enige Kunsvlyt 2 produk en skryf in by jou naaste winkel! Klik hier vir alle Kunsvlyt 2 produkte beskikbaar by jou naaste PNA.

 

Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *