Art and CraftArticlesKunsvlyt 2

Krans deur Melize van der Walt S2/E2

Kunsvlyt 2 – Episode 2

Die kreatiewe stryd tussen die 10 gedrewe kunsvlyters was in volle stoom! Hierdie week se uitdaging het hulle in sirkels laat werk en iemand moes die vloer verlaat.

Benodigdhede:

Ou Boek

Modge Podge Dala

Akriel Verf Dala

Sharpie penne

Spuitverf Krylon

Blomme Clay Club

Lint Wilson & Mclaghlan

Kant Wilson & Mclaghlan

Hout krale Wilson & Mclaghlan

Draad

Glas botteltjies Wilson & Mclaghlan

Ink Pad The Wholesaler

 

Stappe:

Stap 1:Gebruik ou boek bladsy vir agtergrond en modge podge

Stap 2: Verf die hele  engel met wit  verf, dan vir verdere detail met akriel verf (Kleur van jou keuse)

Stap 3: Omlyn die engel met n “Sharpie permanent marker”

Stap 4: Spuitverf die sirkel wat rondom die ronde canvas moet kom

Stap 5: Vir detail gebruik blomme en lint

Stap 6: Maak gate onder aan houtraam, ryg houtkrale op draad en maak vas

Stap 7: Gebruik glasbotteltjies en linte om verder te versier, skryf boodskappies en plaas binne glasbotteltjies

Stap 8: Verouder die kant deur die rante te smeer met ink sponsie

Vir meer inligting besoek www.kyknet.co.za of www.pna.co.za. Volg ons gerus op Facebook @PNAColouryourWorld

Kunsvlyt 2 - Kompetisie

 

Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *