Art and CraftArticlesKunsvlyt 2

Krans deur Melissa Vorster S2/E2 (EPISODE WENNER)

Kunsvlyt 2 – Episode 2

Die kreatiewe stryd tussen die 10 gedrewe kunsvlyters was volle in stoom! Hierdie week se uitdaging het hulle in sirkels laat werk en iemand moes die vloer verlaat.

 

 

Benodigdhede:

Krylon Spuitverf

Wilson & McClaghlan kleefband ( Double sided tape), karton, Polisterene hart, tou

100% Pattex gom

Clay Club mosaiek teels

Sharpies

Lyra potlode

No More Nails gom

Iris Acrylic verf

Stappe:

Stap 1: Spuit ronde houtcanvas met Krylon spuitverf

Stap 2: Gekleurde papier is in sirkels gesny en dan in silhouette volgens tema

Stap 3: Dubbelkantige kleefband ( Double sided tape) is gebruik om diepte te skep tussen lae

Stap 4: Mosaiek teels in blom vorm is met gom geplak van klein na groot, huisie detail en bome in agtergrond gee diepte

Stap 5: Geel karton is in son vorm gesny en met dubbelkantige kleefband ( double sided tape) geplak

Stap 6: Dogtertjie is vryhand geteken en geknip

Stap 7: Twee ronde houtsirkels is met dubbelkantige kleefband (double sided tape) geheg

Stap 8: Polisterene hart is geverf en met draad aan dogtertjie handtjie vasgesit

Stap 9: Tou rond alles mooi af in kleiner sirkel

 

Vir meer inligting besoek www.kyknet.co.za of www.pna.co.za. Volg ons gerus op Facebook @PNAColouryourWorld

Kunsvlyt 2 - Kompetisie

Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *