Kunsvlyt 2 – Episode 2

Die kreatiewe stryd tussen die 10 gedrewe kunsvlyters was volle in stoom! Hierdie week se uitdaging het hulle in sirkels laat werk en iemand moes die vloer verlaat.

Benodigdhede:

Rommel

Kaisercraft scrapbookpapier

Glue gun

Brother ScanNCut masjien

Wilson & McClaghlan linte,

knyper ( krokodil clasp),

Wilson & McClaghlan botteltjie,

Wilson & McClaghlan kaartjies

Wilson & McClaghlan Glue gun

The Wholesaler Celebr 8 blomme

Wilson & McClaghlan krale

Stappe:

Stap 1: Gebruik metaal ring en plak op papier met glue gun, sny binnekant

Stap 2: Sny papier blomme met ScanNCut masjien

Stap 3: Verf witbord titel en harte met goue verf

Stap 4: Draai die ring met linte toe

Stap 5: Plak eers die uitgesnyde blomme vas, dan rangskik die ander blomme, blare, spriete in twee groepies

Stap 6: Vul botteltjie met krale

Stap 7: Bind twee plastiek kristalle aan die knyper vas en versier met blomme, blare en spriete

Stap 8: Plak kaartjies aan die agterkant om deel van blomme groepering te vorm

 

Vir meer inligting besoek www.kyknet.co.za of www.pna.co.za. Volg ons gerus op Facebook @PNAColouryourWorld

Kunsvlyt 2 - Kompetisie

Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *