ArticlesFeaturedLifestyle

Hugo Ludik se Bielie Mielie Corn Bread

Hugo Ludik se Bielie Mielie Corn Bread

Bestanddele:

  • 500 g bruismeel
  • 1 blikkie cream style suikermielies
  • halwe teelepel sout
  • 1 koppie gerasperde kaas
  • 1 handvol grofgekapte vars basiliekruid
  • 1 blikkie melk (gebruik sommer die leë sweetcorn blik)

Metode:

  • Voeg al die bestanddele in ’n mengbak.
  • Vul die leë blikkie suikermielies met melk en voeg by die res.
  • Meng alles goed.
  • Spuit ’n broodpannetjie en skep die mengsel daarin.
  • Bak vir 1 uur by 180°C.
Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *