Baba Mobiel deur Melize S2/E6
Kunsvlyt 2 – Episode 6
Vanaf geboorte word ons sintuie gestimuleer deur ‘n kreatiewe omgewing. Die verandering van lig, tekstuur en beweging kan speel-speel ‘n kunstenaar grootmaak. Kom deel in al die opwinding en verbeeldingrykheid!
Vir meer inligting besoek www.kyknet.co.za of www.pna.co.za. Volg ons gerus op Facebook @PNAColouryourWorld