Competitions

Win an Angus Buchan’s novel

Angus

Here is your chance to win a copy of Angus Buchan’s It’s time/Dit is tyd novel. Simply answer the question on the original Facebook post to qualify to win.

Where did the gathering take place?

 

IT’S TIME

Angus Angus Buchan felt God’s calling on his life to spread the gospel, and in 1980 started Shalom Ministries in South Africa. He spends much of his time writing, recording TV messages, and travelling around the world preaching. He is a full-time evangelist and sought-after speaker. Angus lives with his wife, Jill, on Shalom farm in the KwaZulu-Natal Midlands.

On 22 April 2017, more than a million people united in prayer for a nation in need of God. Gathering on a farm just outside of Bloemfontein, people from all walks of life united to pray for South Africa. What started out as a humble request to well-known evangelist Angus Buchan to bring a nation together in prayer, turned out to be one of the biggest prayer events in the history of South Africa.

It’s Time is the gripping retelling of how men and women of all ages and races came together to pray with Angus Buchan for the restoration of our beloved country. It is a testimony of God’s grace and how this memorable event took shape in just six weeks.  This book offers:

  • Angus Buchan’s personal account of the request that inspired it all, the confirmation he received from God and the events leading up to the big day.
  • Testimonies from committee members and volunteers who experienced God’s hand working in every detail leading up to the event and on the day.
  • Over 80 gripping testimonies of people who attended the event and how their lives were touched forever.
  • Never-before-seen full-color photos of the event.

God is still here. He has not forgotten the people of South Africa; He has not forgotten you. The powerful testimonies bear witness of God’s unconditional love, and His caring hand that is healing a nation one person at a time.

KEY SELLING POINTS:

  • Angus Buchan’s personal account of the request that inspired it all. The confirmation he received from God and the events leading up to the big day.
  • Testimonies from committee members and volunteers who experienced God’s hand working in every detail leading up to the event and on the day itself.
  • Over 80 gripping testimonies of people who attended the event and how it changed their lives forever.
  • Never-before-seen full-color photos of the event.

 

Dit is tyd

Angus Angus Buchan het die roeping ervaar om die evangelie te ver­kondig, en in 1980 stig hy Shalom Ministries in Suid-Afrika. Hy skryf, neem TV-boodskappe op en reis om die woord van God aan mense wêreldwyd te bring. Hy is voltyds evangelis en ’n gewilde spreker. Angus en sy vrou, Jill, bly op die plaas Shalom in die KwaZulu-Natalse Middel­land.

Op 22 April 2017 het ongeveer 1 miljoen mense op ’n plaas net buitekant Bloemfontein bymekaargekom om vir Suid-Afrika te bid. Wat begin het as ’n versoek aan die evangelis Angus Buchan het gegroei tot een van die grootste gebedsbyeenkomste in die geskiedenis van Suid-Afrika.

Dit is tyd is die vertelling van presies hoe die It’s Time-gebedsbyeenkoms in die lewe geroep is … in net ses weke. Hierdie boek bied:

  • Angus Buchan se persoonlike getuienis van die versoek wat alles begin het. God se bevestiging van die byeenkoms en hoe alles in plek geval het daarvoor.
  • Getuienisse deur komiteelede van die wonderwerke wat gebeur het in aanloop tot die byeen­koms, asook op die dag van die byeenkoms.
  • Meer as 80 aangrypende getuienisse van mene wat die byeenkoms bygewoon het en hoe dit hulle lewe verander het.
  • Volkleur-foto’s van die byeenkoms wat nog nooit vantevore gesien is nie.

Die kragtige getuienisse in Dit is tyd is ’n bewys dat God steeds gemoeid is met Suid-Afrika en die mense in die land; dat God mense van alle vlakke van die samelewing liefhet; en wat ons kan vermag as ons as ’n nasie onder sy Naam verenig.

UNIEKE VERKOOPPUNTE:

  • Angus Buchan se persoonlike getuienis van die versoek wat alles begin het. God se bevestiging van die byeenkoms en hoe alles in plek geval het daarvoor.
  • Getuienisse deur komiteelede van die wonderwerke wat gebeur het in aanloop tot die byeenkoms, asook op die dag van die byeenkoms.
  • Meer as 80 aangrypende getuienisse van mense wat die byeenkoms bygewoon het en hoe dit hulle lewe verander het.
  • Volkleur-foto’s van die byeenkoms wat nog nooit vantevore gesien is nie.
Share:

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *